魔鏡歌詞網
魔鏡歌詞網 > 歐美歌手 > Kobus! > Ek Wil Jou Soen

Kobus!

歌詞
專輯列表

Kobus!

Ek Wil Jou Soen

作詞:Francois Blom, Theo Crous

Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen
Ek wil jou soen
Die maan is te klein laat dit helderder skyn
Ek wil jou soen

Soek die towerperlemoen, wil die platlê-koffel doen
Ek wil jou soen
Kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar
Ek wil jou soen
Ek wil jou soen

Jy's soos somersonskynweer as die reën my irriteer
Ek wil jou soen
Wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees
Ek wil jou soen

Soos â€~n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet
Ek wil jou soen
Kan ek â€~n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei
Ek wil jou soen
Ek wil jou soen
Ek wil my sleutel in jou slot sit

更多更詳盡歌詞 在 ※ Mojim.com 魔鏡歌詞網
Wil my brug bou oor jou kloof
Jou parfuum is soos â€~n bries wat my my sinne beroof
Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp
Wil my stomp binne jou kaggel sit

My olie in jou lamp